Jason Statham

Jason Statham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Julie 1967 (1967-07-26)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Statham (gebore 26 Julie 1967) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crank (2006), Furious 7 (2015), Spy (2015), en The Meg (2018).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search